Ons personeelkorps bestaan uit ‘n bekwame en goed opgeleide span. Die prokureurs van die firma en elkeen se spesialisgebied is die volgende:
Kommersiële regswerk onder andere
Eiendomstransaksies, Trusts, Boedels en Notariële Aktes
Epos: anton@mareeprok.co.za
Kontak Nommer: 082 414 5356
Litigasie, invorderings en appèlle
Epos: gawie@mareeprok.co.za
Kontak Nommer: 082 413 8475